in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Dis Waar Ek Wil Wees is die derde album deur Juanita du Plessis . Die album word in 2002 vrygestel en behaal 2x platinumstatus met verkope van meer 80 000 eenhede. Die album bevat ook die gewilde treffer 'Patayo'.
1. "Dis Waar Ek Wil Wees" Juanita du Plessis 3:28 2. "Patayo Keurspel" (* Badayo
Meisie Sonder Sokkies
Patayo) * Sinclain/Augustus/Marin/Slipnitt
D Kramer
Juanita du Plessis 3:07 3. "Bongo Man" H Krech/M Nisssan/A Berardi 3:20 4. "Heartbreak Angel" A Silson 4:31 5. "Ek Soek Na Jou" Juanita du Plessis 4:10 6. "Amajuba" S Hofmeyr 3:02 7. "Mama He's Crazy" o'Dell 3:20 8. "Afrikaanse Keurspel" (* Blou Bul
Met Jou In My Lewe
Neem My Op Vlerke) * S Hofmeyr
Frankfurter/Holder/E Puren
A van Rooyen/R Kaiser/Hanseatic 4:12 9. "Georgie" W Gongbloed/W Theunissen 2:28 10. "Dis Net Jy" Juanita du Plessis 2:34 11. "Whole Again" Kershaw/McCluskey/Padley/Godfrey 3:22 12. "One Way" Juanita du Plessis 4:06 13. "Darling" O.S Blandamer 3:11 14. "English Medley" (* You're My Mate
Hey Baby
Can't Get You Out Of My Head) * R Fairbrass/F Fairbrass/M Gray
K Baker/T Svorinic
C Dennis/R Davis 4:31 15. "I Think Of You" Juanita du Plessis 4:06 16. "Dagboek Van 'n Ma" Juanita du Plessis 4:32 Totale speeltyd: 58:00