Elarduspark-tennisklub
Voorkoms
Die Elarduspark-tennisklub is in Bostonstraat in Elarduspark, Pretoria, Suid-Afrika, geleë. Dit is geaffilieer by die GNTA (Gauteng-Noord-tennisvereniging)[1] en SATA (die Suid-Afrikaanse Tennisvereniging). Die klub het ongeveer 150 lede en sewe bane, waarvan ses met spreiligte toegerus is.
Mededingende en sosiale tennis word op Saterdae en weekaande (Dinsdag-, Woensdag- en Donderdagaande) gespeel.
Die huidige voorsitter is Jurgen Behr, die sekretaresse Jeanette Nel en die tesouriere Lienza Reynolds.
Ligging
[wysig | wysig bron]25°49′29″S 28°15′30″O / 25.8247°S 28.2584°O
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Spanne keil mekaar op in GN-tennisliga, Beeld, 3 Mei 2007.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Elarduspark-tennisklub se webwerf Geargiveer 30 September 2007 op Wayback Machine