Elarduspark

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Elarduspark
Ligging van Elarduspark op 'n kaart (Gauteng)
Elarduspark
Elarduspark
 Elarduspark se ligging in Gauteng
Koördinate: 25°49′39″S 28°15′33″O / 25.82750°S 28.25917°O / -25.82750; 28.25917Koördinate: 25°49′39″S 28°15′33″O / 25.82750°S 28.25917°O / -25.82750; 28.25917
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Gauteng
Munisipaliteit Stad Tshwane
Oppervlak[1]
 - Voorstad 3,81 km²  (1,5 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Voorstad 10 870
 - Digtheid 2 853/km² (7 389,2/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Blank 78.4%
 • Indiër/Asiër 1.9%
 • Kleurling 1.6%
 • Swart 16.7%
 • Ander 1.4%
Taal (2011)[1]
 • Afrikaans 70.1%
 • Engels 17.1%
 • Tswana 2.2%
 • Noord-Sotho 2.2%
 • Ander 8.5%

Elarduspark is 'n voorstad in die ooste van Pretoria, Suid-Afrika. Elarduspark is geleë tussen Erasmusrand, Pierre van Ryneveldpark, Rietvalleirand en Wingate Park.

Elarduspark is genoem na Daniel Jacobus Elardus Erasmus van die plaas Randjesfontein naby Pretoria, wat in 1897 lid was van die kommando wat sir Leander Starr Jameson tydens die Jameson-inval aangekeer het.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Elarduspark". Sensus 2011. 


Pretoria coa.jpg Hierdie artikel omtrent 'n plek in Pretoria en omgewing is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.

Geografiese ligging[wysig | wysig bron]