Eli Aflalo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Eli Aflalo
אלי אפללו
Eli Aflalo

Eli Aflalo in 2009


Minister van Immigrasie
Ampstermyn
14 Julie 2008 – 31 Maart 2009
Voorafgegaan deur Yaakov Edri
Opgevolg deur Sofa Landver

Lid van die Knesset
Ampstermyn
17 Februarie 2003 – 25 Januarie 2012

Persoonlike besonderhede
Geboorte 8 September 1952 (1952-09-08) (63 jaar oud)
Casablanca, Marokko
Politieke party Likoed (2003–2005)
Kadima (2005–2012)
Religie Judaïsme

Eli Aflalo, Hebreeus: אלי אפללו, (Casablanca, 8 September 1952) is 'n Israelse politikus van die politieke party Kadima. Tot einde-2005 was hy 'n lid van die Likoed-party. Van Februarie 2003 tot Januarie 2012 was hy 'n lid van die Knesset.

Aflalo het van Maart 2005 tot Mei 2006 ook as onderminister van Industrie, handel en werke in die Sharon II-kabinet gedien en van Julie 2008 tot Maart 2009 as minister van Immigrasie in premier Olmert se kabinet.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]