Elissa Knight

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Elissa Knight
Geboorte 15 April 1975 (1975-04-15) (44 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Elissa Knight (gebore 15 April 1975) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Cars (2006), WALL·E (2008), Up (2009), en Inside Out (2015).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2006: Cars
  • 2008: WALL·E
  • 2009: Up
  • 2015: Inside Out

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2008: Mater's Tall Tales

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]