Elizabeth Debicki

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Elizabeth Debicki
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 24 Augustus 1990 (1990-08-24) (32 jaar oud)
Nasionaliteit Australies
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Elizabeth Debicki (gebore 24 Augustus 1990) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Great Gatsby (2013), Everest (2015), The Man from U.N.C.L.E. (2015), en Guardians of the Galaxy Vol. 2 (2017).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2013: The Great Gatsby
  • 2015: Everest
  • 2015: The Man from U.N.C.L.E.
  • 2017: Guardians of the Galaxy Vol. 2
  • 2017: Breath
  • 2017: 7 from Etheria
  • 2018: The Tale
  • 2018: Widows
  • 2018: Vita and Virginia
  • 2020: Guardians of the Galaxy Vol. 3
  • The Burnt Orange Heresy

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2016: The Night Manager
  • 2016: The Kettering Incident
  • 2019: Lovecraft Country
  • 2022: The Crown

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]