Elizabeth Whitcraft

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Elizabeth Whitcraft
Geboorte 1961 (58–59 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Kostuumontwerper en aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Elizabeth Whitcraft (gebore 1961) is 'n Amerikaanse kostuumontwerper en aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Birdy (1984), Angel Heart (1987), Working Girl (1988), en Goodfellas (1990).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1984: Birdy
  • 1987: Angel Heart
  • 1988: Working Girl
  • 1990: Goodfellas
  • 1994: Object of Obsession

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]