Ella Raines

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Ella Raines
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Ella Wallace Raines
Geboorte (1920-08-06)6 Augustus 1920
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 30 Mei 1988 (op 67)
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ella Raines (6 Augustus 1920 – 30 Mei 1988) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Phantom Lady (1944), Hail the Conquering Hero (1944), Brute Force (1947), en Impact (1949).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1943: Corvette K-225
  • 1944: Phantom Lady
  • 1944: Hail the Conquering Hero
  • 1944: Enter Arsene Lupin
  • 1944: The Suspect
  • 1944: Tall in the Saddle
  • 1945: The Strange Affair of Uncle Harry
  • 1946: The Runaround
  • 1946: White Tie and Tails
  • 1947: Brute Force
  • 1947: The Senator Was Indiscreet
  • 1947: Time Out of Mind
  • 1947: The Web
  • 1949: Impact
  • 1949: A Dangerous Profession
  • 1949: The Walking Hills
  • 1950: The Second Face
  • 1950: Singing Guns
  • 1951: Fighting Coast Guard
  • 1952: Ride the Man Down
  • 1956: The Man in the Road

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1954: Janet Dean, Registered Nurse

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]