Ellen Winther Lembourn

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Ellen Winther Lembourn
Geboorte (1933-08-11)11 Augustus 1933
Sterfte 13 Augustus 2011 (op 78)
Nasionaliteit Deens
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ellen Winther Lembourn (11 Augustus 1933 – 13 Augustus 2011) was 'n Deense aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent In the Green of the Woods (1968) en in die televisiereekse Københavnerliv (1967) en Matador (1978).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1965: Landmandsliv
  • 1968: In the Green of the Woods
  • 1975: The Son from Vingaarden

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1967: Københavnerliv
  • 1978: Matador
  • 1986: Jul på slottet

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1968: Flagermusen

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]