Ellie Goulding

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ellie Goulding
Ellie Goulding March 18, 2014 (cropped).jpg
Ellie Goulding in 2014
Geboortenaam Elena Jane Goulding
Geboorte 30 Desember 19856
Lyonshall, Hertfordshire, Engeland
Beroep(e) Sangeres-liedjieskryfster
Aktiewe jare 2008 — hede
Etikette Polydor, Neon Gold
Webwerf elliegoulding.com
Portal.svg Musiekportaal

Elena Jane "Ellie" Goulding (gebore 30 Desember 1986) is 'n Engelse sangeres en liedjieskryfster uit Hertfordshire. Sy is bekend vir 'n aantal gewilde liedere, soos "Lights", "Anything Could Happen" en "Burn".