Elyes Gabel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Elyes Gabel
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Elyes Cherif Gabel[1]
Geboorte 8 Mei 1983 (1983-05-08) (36 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur, regisseur, en skrywer
Aktiewe jare 2001–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Elyes Gabel (gebore 8 Mei 1983) is 'n Engelse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente World War Z (2013) en A Most Violent Year (2014), en in die televisiereeks Scorpion (2014).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2011: Kingdom of Dust: Beheading of Adam Smith
  • 2013: World War Z
  • 2014: A Most Violent Year

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2014: Scorpion

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2012: Widow Detective

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Elyes Cherif Gabel". Familysearch.org. Besoek op 26 March 2015. 

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]