Emilio Estevez

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Emilio Estevez
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Emilio Estevez in 2006

Geboorte 12 Mei 1962
Nova York, Verenigde State
Nasionaliteit Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Aktiewe jare 1979 – hede
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Emilio Estevez (* 1962 in Nova York) is 'n Amerikaanse akteur en filmregisseur.[1] Hy is veral bekend vir rolprente soos The Breakfast Club, Repo Man en Men at Work.[2] Sy pa en broer, Martin en Charlie Sheen, is akteurs in eie reg.[3]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Emilio Estevez”. TV Guide. URL besoek op 20 Februarie 2016.
  2. Emilio Estevez”. Lifetime. URL besoek op 20 Februarie 2016.
  3. Emilio Estevez Biography”. Bio/A&E Television Network, LLC. URL besoek op 20 Februarie 2016.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]