Emily Atef
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Emily Atef | |
Geboorte | 1973 (50–51 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Duits |
Beroep(e) | Regisseuse, skryfster, en aktrise |
Aktiewe jare | 2003–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Emily Atef (gebore 1973) is 'n Duitse regisseuse, skryfster, en aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Molly's Way (2005), The Stranger in Me (2008), Töte mich (2012), en 3 Days in Quiberon (2018).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2004: Marseille
- 2004: Asyl
- 2005: Molly's Way
- 2008: The Stranger in Me
- 2012: Töte mich
- 2018: 3 Days in Quiberon
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2016: Wunschkinder
- 2017: Die Königin der Nacht
- 2018: Macht euch keine Sorgen!