Emo Philips
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Emo Philips | |
Geboortenaam | Philip Soltanec[1] |
---|---|
Geboorte | 7 Februarie 1956 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Emo Philips (gebore 7 Februarie 1956) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente UHF (1989) en Meet the Parents (2000), en in die televisiereekse The Weird Al Show (1997) en Adventure Time (2010).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1987: Emo Philips Live
- 1989: UHF
- 2000: Meet the Parents
- Under the Smogberry Trees
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1987: Stand Up America
- 1997: The Weird Al Show
- 2007: Scott Bateman Presents Scott Bateman Presents
- 2007: Slacker Cats
- 2010: Adventure Time
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1999: Al TV #8
- 2018: Vendors
Video's
[wysig | wysig bron]- 1995: The Fan
- 1999: 'Weird Al' Yankovic Live!
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Freeman, Zach (17 Augustus 2017). "At Zanies, a still hysterical Emo Philips shows why he's Emo Philips" (in Engels). Chicago Tribune. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2019. Besoek op 30 Mei 2018.