Emory Cohen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Emory Cohen
[[Lêer:[1]|220px|'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.]]
Geboortenaam Emory Isaac Cohen
Geboorte 13 Maart 1990 (1990-03-13) (29 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2008–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Emory Cohen (gebore 13 Maart 1990) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Place Beyond the Pines (2012), Brooklyn (2015), en War Machine (2017), en in die televisiereeks The OA (2016).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2008: Afterschool
  • 2012: The Place Beyond the Pines
  • 2012: Four
  • 2013: Beneath the Harvest Sky
  • 2015: Brooklyn
  • 2015: Stealing Cars
  • 2016: The Duel
  • 2016: Vincent N Roxxy
  • 2016: Detour
  • 2017: War Machine
  • 2017: Hot Summer Nights
  • 2018: Lords of Chaos
  • 2018: Sweetheart
  • 2018: Killerman
  • The Wolf Hour
  • Stockholm

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2016: The OA

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2013: Going to the Place Beyond the Pines
  • 2016: Brooklyn: Deleted Scenes
  • 2016: Brooklyn: Featurette

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]