Engel van die Noorde
Voorkoms
54°54′54″N 1°35′24″W / 54.915°N 1.59°W
Die Engel van die Noorde (Engels: Angel of the North) is 'n moderne beeldhouwerk in Gateshead in Tyne and Wear, Engeland, wat deur Antony Gormley geskep is. Die reusestaalstandbeeld met 'n hoogte van 66 voet (20 m) en 'n vlerkspan van 177 voet (54 m), wat 'n engel uitbeeld, is in 1998 voltooi. Die vlerke is in 'n hoek van 3.5 graad in 'n voorwaartse rigting aangebring om die indruk van 'n omhelsing te skep, aldus die kunstenaar.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Gateshead Council - The Angel of the North Geargiveer 15 Februarie 2012 op Wayback Machine