England, England

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
England, England
OuteurJulian Barnes
OmslagontwerperBill Gregory
LandVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
TaalEngels
GenreSatire, komedie
UitgewerJonathan Cape
Uitgegee27 Augustus 1998
MediumDruk (gebind & sagteband)
Bladsye272
ISBN0-224-05275-6
Letterkunde-portaal

England, England is 'n satiriese, postmodernistiese roman deur Julian Barnes geskryf wat die eerste keer in 1998 gepubliseer is. Die roman bevat prominente distopiese elemente, en dit bevraagteken aanvaarde idees oor nasionale identiteit, opgemaakte "tradisies", die ontstaan van mites en die outentiekheid van geskiedenis en heugenis. Sodoende ondersoek die roman Baudrillard se idee van die simulacrum en duplikaat in die postmoderne era.