Eric Christmas

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Eric Christmas
Geboortenaam Eric Cuthbert Christmas
Geboorte (1916-03-19)19 Maart 1916
Nasionaliteit Engels
Sterfte 22 Julie 2000 (op 84)
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Eric Christmas (19 Maart 1916 – 22 Julie 2000) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Harold and Maude (1971), The Andromeda Strain (1971), Porky's (1981), en Mousehunt (1997).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1971: Harold and Maude
  • 1971: The Andromeda Strain
  • 1981: Porky's
  • 1984: The Philadelphia Experiment
  • 1993: Ed and His Dead Mother
  • 1997: Mousehunt

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1939: Percy Ponsonby
  • 1955: The Wayne & Shuster Show
  • 1955: CBC Summer Theatre
  • 1972: The Sandy Duncan Show
  • 1987: The Tortellis
  • 1989: Gideon Oliver

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1938: Fun and Games!
  • 1939: More Fun and Games!
  • 1939: The Torchbearers
  • 1957: Who Destroyed the Earth
  • 1962: Cyrano De Bergerac
  • 1966: Henry V
  • 1991: The Challengers
  • 1993: Staying Afloat

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]