Eric Schaeffer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Eric Schaeffer
Geboorte 22 Januarie 1962 (1962-01-22) (57 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, skrywer, en regisseur
Aktiewe jare 1993–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Eric Schaeffer (gebore 22 Januarie 1962) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente If Lucy Fell (1996), Fall (1997), After Fall, Winter (2011), en Boy Meets Girl (2014).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1993: My Life's in Turnaround
  • 1996: If Lucy Fell
  • 1997: Fall
  • 1999: Wirey Spindell
  • 2001: Never Again
  • 2004: Mind the Gap
  • 2004: Marmalade
  • 2011: After Fall, Winter
  • 2011: They're Out of the Business
  • 2012: Eric Schaeffer: Life Coach
  • 2014: Boy Meets Girl
  • 2018: Failure to Fly

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1995: New York Daze
  • 1999: Everything's Relative
  • 2004: Century City
  • 2005: Starved
  • 2008: I Can't Believe I'm Still Single
  • 2010: Gravity

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1999: Legal Aid

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]