Eriq La Salle
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Eriq La Salle | |
Geboortenaam | Erik Ki La Salle |
---|---|
Geboorte | 23 Julie 1962 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1985–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Eriq La Salle (gebore 23 Julie 1962) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Coming to America (1988), One Hour Photo (2002), en Logan (2017), en in die televisiereeks ER (1994).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1985: Rappin'
- 1988: Coming to America
- 1994: Drop Squad
- 2002: One Hour Photo
- 2002: The Salton Sea
- 2002: Crazy as Hell
- 2005: Inside Out
- 2006: Johnny Was
- 2017: Logan
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1992: The Human Factor
- 1994: ER
- 2003: The System
- 2008: Séries express
- 2013: Hollywood Help
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1993: Empty Cradle
- 1996: Rebound: The Legend of Earl 'The Goat' Manigault
- 1999: Mind Prey
- 2009: Relative Stranger
- 2009: Previously On: E.R.
- 2009: MegaFault
- 2013: Notes from Dad
Video's
[wysig | wysig bron]- 1996: Michael Jordan, Above and Beyond
- 2001: Ultimate Jordan
- 2002: The Making of 'One Hour Photo'