Erzincan Binali Yıldırım Universiteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Erzincan Binali Yıldırım Universiteit
Erzincan Binali Yıldırım Üniversitesi
Yanlizbagkampusu.jpg

Gestig:2006
Tipe:Staatsinstelling
Studentetal:20 000 +
Ligging:Erzincan, Turkye
Webtuiste:www.ebyu.edu.tr

Die Erzincan Binali Yıldırım Universiteit (ook bekend as Erzincan Binali Yıldırım Üniversitesi) is 'n universiteit in Erzincan, Turkye wat in 2006 gestig is.[1]

Navorsing- & ontwikkelingslaboratoriums[wysig | wysig bron]

Daar is ook verskeie nagraadse skole en 'n professionele skool, sowel as die Fakulteit Ingenieurswese en verskeie ander departemente van die Skool van Ekonomiese, Administratiewe en Sosiale Wetenskappe.

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]