Gaan na inhoud

Euston Tower

Koördinate: 51°31′32″N 0°8′21″W / 51.52556°N 0.13917°W / 51.52556; -0.13917
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie



Euston Tower

286 Euston Road, Camden

Londen
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk


Voltooi in

1970


Styl
Internasionale Styl


Hoogte

124 m


Verdiepings

36


Argitek

Sidney Kaye


Webtuiste
eustontower.com Geargiveer 15 Mei 2016 op Wayback Machine

Euston Tower is 'n wolkekrabber in die Londense distrik Camden met 'n hoogte van 124 m (407 voet) en 36 verdiepings. Die gebou, wat as 'n tipiese voorbeeld van Internasionale Styl-argitektuur met 'n staalskelet gebou en van onder tot bo met glas ingeklee is, is by die kruising van Tottenham Court Road en Euston Road geleë, met 286 Euston Road as sy straatadres.

Euston Tower is deur die argitek Sidney Kaye as deel van die Regent's Place-besigheidsprojek ontwerp en in ná 'n boutyd van vyf jaar in 1970 ingewy. Die boukoste het £3,5 miljoen beloop.[1] Euston Tower vergelyk esteties met twee wolkekrabbers in Manchester, CIS Tower en New Century House. Die gebou het 'n oppervlak van altesaam een miljoen vierkante voet wat as kantoor-, winkel- en ontspanningsruimte verhuur word.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "www.skyscrapernews.com: Euston Tower. Besoek op 12 April 2015". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Maart 2015. Besoek op 12 April 2015.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]

51°31′32″N 0°8′21″W / 51.52556°N 0.13917°W / 51.52556; -0.13917