FC Vaduz

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
FC Vaduz
Haupttribüne mit Gebirge.JPG
Volle naam Fussball Club Vaduz
Stigting 31 Desember 1939
Tuisveld Rheinpark Stadion,
Vaduz
Kapasiteit 6 127
Voorsitter Vlag van Liechtenstein Hanspetter Negele
Afrigter Vlag van Nederland Eric Orie
Liga Challenge League
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

FC Vaduz is 'n sokkerspan in die Liechtensteinse hoofstad Vaduz, wat in die Switserse Challenge League (die 2de afdeling van Switserland) speel. FC Vaduz speel in die Switserse afdelings omdat Liechtenstein net sewe sokkerklubs het, en hulle nie genoegsame kompetisie bied nie. Hulle speel wel vir die Beker van Liechtenstein (wat hulle al 40 keer gewen het).

Erelys[wysig | wysig bron]

  • Challenge League (1)
2007/08
  • Beker van Liechtenstein (40)
1949, 1952, 1953, 1954, 1956, 1957, 1958, 1959, 1960, 1961, 1962, 1966, 1967, 1968, 1969, 1970, 1971, 1974, 1980, 1985, 1986, 1988, 1990, 1992, 1995, 1996, 1998, 1999, 2000, 2001, 2002, 2003, 2004, 2005, 2006, 2007, 2008, 2009, 2010, 2011
(naaswenner (12): 1946, 1947, 1948, 1950, 1951, 1955, 1972, 1977, 1984, 1987, 1991, 1997)

Beroemde sokkerspelers[wysig | wysig bron]