Fairey Barracuda
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Fairey Barracuda | |
---|---|
Tipe | Bomwerper |
Vervaardiger | Fairey Aviation Company |
Nooiensvlug | 7 Desember 1940 |
Status | Uit diens gestel |
Hoofgebruiker | Britse Lugmag |
Vervaardig | 1941-1945 |
Aantal gebou | 2 607 |
Die Fairey Barracuda is 'n eenmotorige ligte bomwerper wat deur die Britse Lugmag gebruik was tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die vliegtuig het sy nooiensvlug voltooi op 7 Desember 1940. Hierdie vliegtuig was die eerste Britse monovlerk, ten volle metaalvliegtuig, wat op vliegdekskepe gebruik was.
Tegniese besonderhede
[wysig | wysig bron]Item | Statistiek |
---|---|
Aantal motors | 1 |
Tipe motor | Skroef |
Vervaardiger | Rolls-Royce Merlin 32 V-tipe |
Kraglewering per motor | 1 600 perdekrag |
Vlerkspan | 14,99 m |
Lengte | 12,12 m |
Hoogte | 4,60 m |
Maks opstygmassa | 6 395 kg |
Maksimumsnelheid | 367 km/h op 533 m |
Operasionele hoogte | 5 060 m |
Togafstand met torpedo | 1 104km |
Bewapening | Twee 0.303 Vickers K-masjiengewere agter in kajuit. |
Bomvrag | Een 735 kg torpedo of een 454 kg bom onder romp of vier 204 kg dieptebomme of |
Bron
[wysig | wysig bron]- Bombers 1939–1945 Kenneth Munson, Bounty Books 2012 ISBN 978-0-7537-2172-8