Felix Felton

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Felix Felton
Geboorte (1911-08-12)12 Augustus 1911
Nasionaliteit Engels
Sterfte 21 Oktober 1972 (op 61)
Beroep(e) Akteur en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Felix Felton (12 Augustus 1911 – 21 Oktober 1972) was 'n Engelse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Chitty Chitty Bang Bang (1968) en in die televisiereekse Doctor Knock (1961), Madame Bovary (1964), en The Rise and Fall of César Birotteau (1965).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1956: Pacific Destiny
  • 1968: Chitty Chitty Bang Bang
  • 1969: Up in the Air
  • 1970: Ludwig van Beethoven

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1950: Innocents Abroad
  • 1953: The Great Detective
  • 1961: Doctor Knock
  • 1964: Madame Bovary
  • 1965: The Rise and Fall of César Birotteau

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1949: The Canvas Rainbow
  • 1949: John Keats Lived Here
  • 1951: The Adventure of the Mazarin Stone
  • 1953: Joking Apart
  • 1955: Two Pigeons Flying High

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]