Fluoor-19

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Eienskappe

Algemeen

Naam Fluoor-19 
Fluorine-19.svg
 
Protone
Neutrone 10 

Status

Status stabiel 
Relatiewe voorkoms 100%  

Neutrondiffraksie

koh. lengte 5,654 fm  
inkoh. lengte -0,082 fm  
koh. deursnee 4,017 barn  
inkoh. deursnee 0,0008 barn  
absorpsiedeurnee[1] 0,0096 barn  

Navigasie

178O 189F
188O 199F 2010Ne
2110Ne
Lys van isotope

Fluoor-19 (chemiese notasie: 199F) is 'n stabiele isotoop van die element fluoor. Dit is die enigste stabiele isotoop.

KMR[wysig | wysig bron]

199F is saam met 11H een van die beste atoomkerne vir kernspinresonansie. Dit gee smal pieke met hoë oplosvermoë en het 'n breë bereik van chemiese verskuiwings. Die spin=spin-koppeling is groter as vir die proton. Indien die koppeling hinderlik is, kan dit in moderne FT-KMR ook ontkoppel word. [2]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Vir neutrone met snelheid 2200 m/s
  2. Hebreeuse Universiteit van Jerusalem