Protium

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Protium is 'n isotoop van waterstof wat slegs een nukleoon bevat - 1 proton en geen neutrone. Dit word ook soos volg geskryf: 11H of slegs 1H. Kyk ook Waterstof, Deuterium (21H) en Tritium (31H).