Fort de Goede Hoop

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
'n Prent van die Fort De Goede Hoop gebou met klei en hout.
Model van Fort de Goede Hoop soos dit in die 1650's gelyk het.

Die Fort de Goede Hoop was die eerste militêre gebou wat in Kaapstad gebou is. Dit was in 1652 deur Jan van Riebeeck gebou en gebruik tot in 1674 toe dit deur die Kasteel die Goeie Hoop vervang is.

Koördinate: 33°55′33″S 18°25′40″O / 33.92583°S 18.42778°O / -33.92583; 18.42778