Fred Emney
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Fred Emney | |
Geboortenaam | Frederick Arthur Round Emney |
---|---|
Geboorte | 12 Februarie 1900 |
Sterfte | 25 Desember 1980 (op 80) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Fred Emney (12 Februarie 1900 – 25 Desember 1980) was 'n Engelse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Just William (1940), Fun at St Fanny's (1955), Oliver! (1968), en The Italian Job (1969).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1937: Let's Make a Night of It
- 1938: Jane Steps Out
- 1938: Just Like a Woman
- 1938: Hold My Hand
- 1940: Just William
- 1940: The Middle Watch
- 1940: She Couldn't Say No
- 1942: Let the People Sing
- 1955: Fun at St Fanny's
- 1968: Oliver!
- 1969: The Italian Job
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1954: Emney Enterprises
- 1957: Pinky and Perky
- 1957: The Fred Emney Show
- 1957: Variety Incorporated
- 1962: Hugh and I
- 1968: Hugh and I Spy
- 1971: Mike and Bernie
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1960: Fred Emney Picks a Pop