Friedrich Fromm

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Bundesarchiv Bild 146-1969-168-07, Friedrich Fromm.jpg

Friedrich Fromm (8 Oktober 1888 - 12 Maart 1945) was 'n Duitse leër offisier. In die Tweede Wêreldoorlog was Fromm bevelvoerder van die Reserweër (Ersatzheer), en was hy verantwoordelik vir opleiding en personeelvervanging vir gevegsafdelings van die Duitse leër, 'n pos wat hy die grootste deel van die oorlog beklee het. As ontvanger van die Knight's Cross of the Iron Cross, is hy tereggestel omdat hy nie op 20 Julie 1944 teen die komplot opgetree het om Hitler te vermoor nie.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]