Gary Valentine

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Gary Valentine
Geboortenaam Gary Joseph Knipfing
Geboorte 22 November 1961 (1961-11-22) (57 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Gary Valentine (gebore 22 November 1961) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Zookeeper (2011), Jack and Jill (2011), en Here Comes the Boom (2012), en in die televisiereeks The King of Queens (1998).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2009: The Deported
  • 2011: Zookeeper
  • 2011: Jack and Jill
  • 2012: Here Comes the Boom
  • 2015: The Dog Who Saved Summer

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1998: The King of Queens
  • 2000: DirecTV Movie Showcase
  • 2016: Kevin Can Wait

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2009: The Dog Who Saved Christmas
  • 2010: The Dog Who Saved Christmas Vacation
  • 2011: The Dog Who Saved Halloween
  • 2012: The Dog Who Saved the Holidays

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2001: Opinion: To Each His Own
  • 2010: Hosed

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]