Gastroskopie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Persoon wat 'n gastroskopie ondergaan.

Tydens 'n gastroskopie word 'n "maagspieël" (of gastroskoop) gebruik om die maag van binne te ondersoek. "Skopeo" is die Griekse woord vir "bekyk".