Gates McFadden

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Gates McFadden
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Cheryl Gates McFadden
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en regisseuse
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Gates McFadden (gebore 2 Maart 1949) is 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Star Trek: Generations (1994), Star Trek: First Contact (1996), Star Trek: Insurrection (1998), en Star Trek: Nemesis (2002).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1994: Star Trek: Generations
  • 1996: Star Trek: First Contact
  • 1998: Star Trek: Insurrection
  • 2002: Star Trek: Nemesis
  • 2012: FedCon XXI

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1987: Star Trek: The Next Generation
  • 1994: Mystery Dance
  • 1995: Marker

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1997: Crowned and Dangerous
  • 2017: A Neighbor's Deception

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2009: Make the Yuletide Gay: Cast Interviews
  • 2012: Reunification: 25 Years After Star Trek - The Next Generation

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]