Gaziantep
Voorkoms
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Turkye |
Région (Admin. gewes) | Gaziantep |
Département | |
Koördinate | 37°04′N 37°23′O / 37.067°N 37.383°O |
Stigting | |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 7 642 vk km |
Hoogte bo seevlak | 850 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2011) | 1 341 054 |
- Bevolkingsdigtheid | 175/vk km |
Tydsone | UTC +2 |
- Somertyd | UTC +3 |
Burgemeester | Asım Güzelbey |
Amptelike webwerf | www.gaziantep.gov.tr |
Gaziantep is die sesde grootste stad in die suide van Turkye en lê naby die grens met Sirië. Die stad het 'n bevolking van 1 341 054 in 2011 gehad en het 'n oppervlakte van 7 642 km². Gaziantep is tans die hoofstad van die Gaziantep-provinsie in Anatolië.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Gaziantep. |