Geallieerdes
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Geallieerde Magte)
In die algemeen is geallieerdes mense of groepe mense wat saamstaan in 'n alliansie.
Die term Geallieerdes word normaalweg gebruik om die lande wat teen die Sentrale Moondhede geveg het in die Eerste Wêreldoorlog, en teen die Spilmoondhede (Engels: Axis Powers) in die Tweede Wêreldoorlog, te beskryf.
Eerste Wêreldoorlog
[wysig | wysig bron]- Hoofartikel: Geallieerdes van die Eerste Wêreldoorlog.
Hoofgeallieerdes
[wysig | wysig bron]- Frankryk
- Verenigde Koninkryk
- Rusland (tot 1917)
- Italië (vanaf 23 Mei 1915)
- Verenigde State (vanaf 6 April 1917)
Tweede Wêreldoorlog
[wysig | wysig bron]- Hoofartikel: Geallieerdes van die Tweede Wêreldoorlog.
Hoofgeallieerdes
[wysig | wysig bron]- China
- Frankryk (ná 1940)
- Verenigde Koninkryk
- Sowjet-Unie
- Verenigde State (vanaf 7 Desember 1941)