Gebit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
'n X-straalfoto van 'n mens se gebit. Tandartse gebruik sulke foto's om tandbederf op te spoor. Let ook op die melktande bo die volwasse tande.
'n Krokodil se gebit is nogal skrikwekkend. Om die "wapen" in perfekte kondisie te hou, wissel dié tande tot 40 keer.

Die gebit is die versameling tande, slagtande en kiestande wat gewerweldes met kake in hulle mond het en waardeur hulle vermag om hulle voedsel beter te verwerk.

Die mens het: