Gebruiker:BenBezuidenhout/Rune Scape

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
RuneScape
Tipe webblad MMORPG
Taal(e) Engels, Duits en Frans (binnekort ook Portugees)
Registrasie Gratis
Betaal vir rekening met ekstra funksies
Outeur Jagex
Huidige status Aktief
URL Runescape.com

Runescape is 'n aanlynavontuurspeletjie. In die spel moet 'n persoon 'n avatar (internetpersoonlikheid) maak en dan moet die persoon in Gleinor (die Runescape-wêreld), geld en vaardighede insamel en opbou. Daar is 24 vaardighede waarvan die meeste op vlak 99 is. Die vaardighede is:

Vaardigheid In Afrikaans Wat jy kan doen Gratis?
Attack Aanval Yes check.svg
Defense Verdediging Yes check.svg
Strength Krag Yes check.svg
Hitpoints Gesondheid Yes check.svg
Ranged Boogskut Yes check.svg
Prayer Gebed Yes check.svg
Magic Tower Yes check.svg
Cooking Kook Kook vis of ander kosse Yes check.svg
Woodcutting Houthak Yes check.svg
Fletching Symbol delete vote.svg
Fishing Hengel Vang vis: Yes check.svg
Firemaking Vuurmaak Maak vure Yes check.svg
Crafting Yes check.svg
Smithing Smeed Yes check.svg
Mining Mynbou Myn minerale: Yes check.svg
Herblore Symbol delete vote.svg
Agility Ratsheid Symbol delete vote.svg
Thieving Diefstal Symbol delete vote.svg
Slayer Slagter Slag diere (jy kan net slag diere met die reg slagter vlak) Symbol delete vote.svg
Farming Boer Verbou plante of bome Symbol delete vote.svg
Runecrafting Maak Runes (gebruik vir Tower) Yes check.svg
Hunter Jagter Jag diere (met die reg Jagter vlak) Symbol delete vote.svg
Construction Konstruksie Bou 'n huis Symbol delete vote.svg
Summoning Symbol delete vote.svg

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Kaart wat aandui waar Runscape se bedieners geleë is.