Gebruiker:Daniellouw

    in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

    My agtergrond en belangstellings is soos volgː

    • Ek was op skool op Secunda van 1983 en matrikuleer in 1994.
    • Studeer Chemiese ingenieurswese by die Universiteit van Pretoria (1995 tot 1998).
    • Tans werk ek as Chemiese ingenieur by Sasol.
    • Ek is lief vir die Bybel en is 'n Christelike apologeet. Ek het 'n webbladː Glo die Bybel
    • Ek is 'n kranige fietsryer en neem deel aan fietswedrenne.
    • Ek is lief vir Afrikaans.
    • Ek het 'n passie daarvoor om kennis te deel en beskikbaar te stel aan ander.
    • Ek hou daarvan om 'n fundamentele verstaan van iets te hê.