Gebruikerbespreking:Ajkleingeld/Sandput

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Hierdie projek Reg/Tydelik is nog in sy begin staduim en enige hulp sal waardeer word. Ek het die uitleg so gekies dat dit 'n opsomming is van die reg en regstelsel van Suid-Afrika. Enige uitbreiding hierop word verwelkom.

--Ajkleingeld 12:46, 23 November 2005 (UTC)

Waarom word die bestaande artikel Reg nie verder uitgebrei of aan gewerk nie maar word 'n tydelike artikel hier geplaas? --RM 20:49, 20 Julie 2006 (UTC)