Geoffrey Hughes
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Geoffrey Hughes | |
Geboorte | 2 Februarie 1944 |
---|---|
Sterfte | 27 Julie 2012 (op 68) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1966–2010 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Geoffrey Hughes (2 Februarie 1944 – 27 Julie 2012) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Yellow Submarine (1968) en in die televisiereekse The Bright Side (1985), Keeping Up Appearances (1990), en The Royle Family (1998).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1968: Yellow Submarine
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1964: The Likely Lads
- 1969: Curry & Chips
- 1976: Cilla's World of Comedy
- 1985: The Bright Side
- 1989: I, Lovett
- 1990: Keeping Up Appearances
- 1993: Op de afspraak
- 1998: The Royle Family
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1994: Good Friday 1663
- 1997: The Memoirs of Hyacinth Bucket
- 2005: The Funny Blokes of British Comedy
- 2007: Liverpool Nativity
- 2016: 2016: We Remember Part One
Video's
[wysig | wysig bron]- 2008: Keeping Up Appearances: Life Lessons from Onslow
- 2013: The Best of John Barrard 1924-2013