George Innes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
George Innes
Geboorte 8 Maart 1938 (1938-03-08) (81 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

George Innes (gebore 8 Maart 1938) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Italian Job (1969), Morons from Outer Space (1985), Master and Commander: The Far Side of the World (2003), en Stardust (2007).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1969: The Italian Job
  • 1985: Morons from Outer Space
  • 1988: The Most Dangerous Man in the World
  • 2002: The Great Dome Robbery
  • 2003: Master and Commander: The Far Side of the World
  • 2007: Stardust

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1967: The Gamblers
  • 1967: The Pilgrim's Progress
  • 1967: NBC Experiment in Television
  • 1972: Jackanory Playhouse
  • 1973: Black and Blue
  • 1976: The Molly Wopsies
  • 1976: 4 Idle Hands
  • 1979: Danger UXB
  • 2004: The Brief

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1963: Chips with Everything
  • 1974: Too Much Monkey Business
  • 1977: Owner Occupied

Video's[wysig | wysig bron]

  • 1986: If Looks Could Kill: The Power of Behaviour

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]