Gerald Flood

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Gerald Flood
Geboortenaam Gerald Robert Flood
Geboorte (1927-04-21)21 April 1927
Nasionaliteit Engels
Sterfte 12 April 1989 (op 61)
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Gerald Flood (21 April 1927 – 12 April 1989) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Patton (1970) en in die televisiereekse City Beneath the Sea (1962), Sherlock Holmes (1964), en The Rat Catchers (1966).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1959: Captured
  • 1964: Smokescreen
  • 1970: Patton

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1960: Pathfinders in Space
  • 1960: Pathfinders to Mars
  • 1961: Pathfinders to Venus
  • 1961: Plateau of Fear
  • 1962: City Beneath the Sea
  • 1963: Crane
  • 1963: Secret Beneath the Sea
  • 1964: Sherlock Holmes
  • 1966: The Rat Catchers
  • 1969: Two in Clover
  • 1972: Scoop
  • 1974: Second Time Around
  • 1977: The Galton & Simpson Playhouse
  • 1982: Third Time Lucky

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1965: Summer and Winter
  • 1975: The First Train Now Arriving...
  • 1977: Charley's Aunt
  • 1981: Early Days

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]