Gerald P. Carr
Voorkoms
Gerald P. Carr | |
---|---|
Gebore | Gerald Paul Carr 22 Augustus 1932 |
Sterf | 26 Augustus 2020 (op 88) |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Beroep | Ruimtevaarder, vlootvlieënier en ingenieur |
Eggenoot | Joann Ruth Petrie (geskei) Patricia Musick (trou 1979) |
Kinders | 6 |
Ouer(s) | Freda L. (née Wright) en Thomas E. Carr |
Gerald Paul "Jerry" Carr (22 Augustus 1932 – 26 Augustus 2020; Kolonel, Amerikaanse Marinierskorps) was 'n Amerikaanse meganiese en lugvaartingenieur, vlootvlieënier en Nasa-ruimtevaarder. Hy was die bevelvoerder van die Skylab se derde en laaste bemande missie van 16 November 1973 tot 8 Februarie 1974. Hy was gewerf as deel van Ruimtevaardergroep 5.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Gerald P. Carr.
- (en) Gerald P. Carr in die Internet-rolprentdatabasis