Gaan na inhoud

Gerard Kennedy (akteur)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Gerard Kennedy
Geboorte 8 Maart 1932 (1932-03-08) (92 jaar oud)
Nasionaliteit Australies
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Gerard Kennedy (gebore 8 Maart 1932) is 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Last of the Knucklemen (1979) en in die televisiereekse Hunter (1967), Division 4 (1969), en Blue Heelers (1994).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1977: The Mango Tree
  • 1977: Raw Deal
  • 1978: Newsfront
  • 1979: The Last of the Knucklemen
  • 1982: The Plains of Heaven
  • 1993: Body Melt
  • 1996: The Inner Sanctuary

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]
  • 1967: Hunter
  • 1969: Division 4
  • 1976: Tandarra
  • 1980: Locusts and Wild Honey
  • 1983: Carson's Law
  • 1985: Golden Pennies
  • 1994: Blue Heelers
  • 2005: Dramatically Black

Televisierolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1977: The Trial of Ned Kelly
  • 1977: Mama's Gone A-Hunting
  • 1985: Stock Squad
  • 1990: Police Crop: The Winchester Conspiracy
  • 2002: The Best of Aussie Cop Shows

Video's

[wysig | wysig bron]
  • 2004: The Last of the Knucklemen: Interviews
  • 2010: Hobby Farm

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]