Gereformeerde kerke in Suid-Afrika
Voorkoms
Die Gereformeerde kerke in Suid-Afrika is 'n versameling van Calvinistiese kerkgroepe in Suid-Afrika wat bestaan uit:
- Nederduits Gereformeerde Kerkfamilie:
- Nederduitsch Hervormde Kerk (NH Kerk)
- Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika (GKSA)
- Presbiteriaanse Kerk
Kollektief word daar na die (Ned.) Gereformeerde Kerk (NG Kerk), die (Ned.) Hervormde Kerk (NH Kerk) en die Gereformeerde Kerke (in Suid-Afrika) (GKSA) as die Drie Susterskerke verwys.