Gesprekke oor Ingrid Jonker
Voorkoms
Gesprekke oor Ingrid
| |
---|---|
Skrywer | L.M. van der Merwe |
Omslagontwerper | Sagteband |
Land | Suid-Afrika |
Taal | Afrikaans |
Genre | Nie-fiksie |
Uitgewer | hemel en see boeke |
Uitgegee | |
ISBN | 0-620-37159-5 |
Gesprekke oor Ingrid Jonker (2006, uitgewer: hemel en see boeke) is geskryf deur L.M. van der Merwe onder redaksie van Petrovna Metelerkamp.
Metelerkamp het daarvan gesê:
"Dit is 'n fassinerende studie - 'n baie interessante en uitsonderlike dokument."
Vir sy navorsing het Van der Merwe gesprekke op band vasgelê met onder andere Anna Jonker (Ingrid Jonker se ouer suster), Jan Rabie, Marjorie Wallace, Berta Smit, Freda Linde, W.A. de Klerk, Uys Krige en André P. Brink.[1]
Bronne
[wysig | wysig bron]- Gesprekke oor Ingrid Jonker (2006), ISBN 0-620-37159-5
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Inligting bekom van die omslag van die boek