Gestemde massademper
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
'n Gestemde massademper of tuned mass damper (TMD) is 'n stelsel wat die trillings van 'n hoë gebou demp. Die trillings word gedemp met behulp van 'n reuse gewig wat teen die trillings wat die gebou maak moet inwerk. Die trilling van 'n gebou (hoofsaaklik wolkekrabbers) kan verskeie oorsake hê, soos windkrag, of aardbewings. San Francisco het ook vele geboue met sodanige beskermingskonstruksie.