Gifhorn
Voorkoms
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Duitsland |
Deelstaat | Nedersakse |
Koördinate | 52°29′N 10°33′O / 52.483°N 10.550°O |
Stigting | 1196 (eerste verwysing) |
Stadstatus | 1364 |
Oppervlak: | |
- Totaal | 104,9 vk km |
Hoogte bo seevlak | 53 m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Desember 2012) | 41 331 |
- Bevolkingsdigtheid | 393,8/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 |
Burgemeester | Matthias Nerlich (CDU) |
Amptelike Webwerf | www.stadt-gifhorn.de |
Gifhorn is 'n stad in die deelstaat Nedersakse, Duitsland met sowat 41 300 inwoners. Die stad maak deel uit van die Groter Metropolitaanse Gebied van Hannover-Brunswyk-Göttingen en lê sowat 20 kilometer van Brunswyk af.