Gorden Kaye

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Gorden Kaye
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Gordon Fitzgerald Kaye[1]
Geboorte (1941-04-07)7 April 1941
Nasionaliteit Engels
Sterfte 23 Januarie 2017 (op 75)
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

'Gorden Kaye (7 April 1941 – 23 Januarie 2017) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Brazil (1985) en in die televisiereekse Coronation Street (1960), Born and Bred (1978), en Allo 'Allo! (1982).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1985: Brazil

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1960: Coronation Street
  • 1973: The Gordon Peters Show
  • 1976: Well Anyway
  • 1977: Come Back Mrs. Noah
  • 1978: Born and Bred
  • 1980: Just Liz
  • 1981: Codename Icarus
  • 1982: 'Allo 'Allo!
  • 1988: The Noel Edmonds Saturday Roadshow
  • 1988: Saturday Night Out
  • 2001: Revolver

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1994: The Best of 'Allo 'Allo!
  • 2007: The Return of 'Allo 'Allo!

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named guardian

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]