Gordon Rollings

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Gordon Rollings
Geboortenaam Gordon Charles Rollings
Geboorte (1926-04-17)17 April 1926
Nasionaliteit Engels
Sterfte 7 Junie 1985 (op 59)
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Gordon Rollings (17 April 1926 – 7 Junie 1985) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Bed Sitting Room (1969), Superman II (1980), en Superman III (1983), en in die televisiereeks The Black Arrow (1972).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1969: The Bed Sitting Room
  • 1980: Superman II
  • 1983: Superman III

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1962: Mr. Pastry's Progress
  • 1963: That's My Boy
  • 1964: How to Be an Alien
  • 1966: Room at the Bottom
  • 1968: The Herbs
  • 1968: Knock Three Times
  • 1970: On the House
  • 1970: Bright's Boffins
  • 1970: The Adventures of Parsley
  • 1972: The Black Arrow
  • 1972: Sykes
  • 1972: Late Night Theatre
  • 1974: Marty Back Together Again
  • 1975: Hogg's Back
  • 1977: Young at Heart
  • 1978: Life Begins at Forty
  • 1979: Big Jim and the Figaro Club
  • 1984: Bootle Saddles
  • 1984: Sharon and Elsie

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]